Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Scriba van die Carbonari" deur D.J. OPPERMAN
Uit "Scriba van die Carbonari" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #14095] Ma, 27 April 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Uit "Scriba van die Carbonari"
D.J. Opperman

...
en ook waar berg en bos styg uit die see
met winde wat oor rots en denne fluit,
ken ek in alles die angs en wee
van God in ieder ding en mens gesluit,
en as volksgenoot is dit my doel:
Ek moet my land, wat buite die hemele lê,
deur Sy genade en Sy meegevoel
bestendig in my volk se taal en sê
wat my aangryp; en in volstrekte
vereenselwiging met alles om my heen:
bloeisels, Alpe en viswyf, verlos ek
deur die gedig die engel uit die steen.
...
Vorige onderwerp: "Pofadder" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Sondag van 'n Kind" deur D.J. OPPERMAN (vir Reka)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:05:02 MGT 2024